Category Archives: Other Events

Sneeuwitjie – Emperors Palace

'n Splinternuwe Afrikaanse pantomime op die verhoog by Emperors Palace: Sneeuwitjie  “Hare so swart soos roet, vel so wit soos sneeu, lippe so rooi soos bloed…” ’n Splinternuwe Afrikaanse pantomime leef van 6 MEI TOT 12 JUNIE 2016 op die verhoog van Emperors Palace. Vars op die hakke van die opspraakwekkende ASPOESTERTJIE (Cinderella) gee SNEEUWITJIE…
Read more