Category Archives: Uncategorized

Eintlik Nogal Baie Fliek – Lokprent Is Hier

Uit die pen van Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, bring M4gic-J Entertainment eersdaags ‘n nuwe, opwindende Afrikaanse film, Eintlik Nogal Baie, na die silwerdoek. Die film is vervaardig deur Jarrod de Jong en die regie is behartig deur Jacques Brand (The Blanket, Die Laaste Ure).
Read more